Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge

Forum vir oudleerlinge van Hoërskool Wagpos om in kontak te kom en te gesels.


Welkom
Welkom aan alle oud leerlinge van Hoërskool Wagpos! Sedert die skool in 1928 as 'n Landbouvakskool gestig is, het die skool gegroei tot 'n volwaardige akademiese en beroepsgerigte skool. Vanaf 2006 sal vakke in die volgende studierigtings aangebied word: Landbou en Natuurbewaringstudies, Besigheid- en Bestuurstudies, Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie, Fisiese, Wiskundige, Rekenaar- en Lewensstudies, Dienste.
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Latest topics
» MATRIEK KLAS 1976
Thu Sep 29, 2011 8:37 pm by Gert van der Merwe

» 1977 - 1982 Tegnies leerlinge en Koshuisbrakke!!!
Sun Jun 19, 2011 8:09 pm by TJMare

» Wat het geword van Willem van Straaten en Bennie Beukes?
Wed Jun 01, 2011 9:17 pm by Teus Dekker alias Kaaskop

» 1991 Matrieks
Mon Jan 31, 2011 9:03 pm by Sollie Henning

» soek ou vriende
Sun Jan 30, 2011 1:17 am by rika de beer

» Op soek na verlore friende
Wed Jan 05, 2011 1:00 pm by Pieter van Rensburg

» Wonder Waar is Almal
Mon Dec 27, 2010 11:30 pm by Sollie Henning

» Mede leerlinge Hoer Landbouskool BRITS 1963 TOT 1967
Sun Dec 26, 2010 11:40 pm by JohanvdWesthuysen Wessie

» Op soek na Nico Venter
Sat Dec 18, 2010 2:33 pm by Jacques Theron

Poll
MATRIEK KLAS 1976

Tue Sep 27, 2011 10:21 pm by Gert van der Merwe

Klasmaats: Gert Coetzee,Jan Diepraam,Piet Barnard,Trichard(My roomie)
Pum Du Plessis,Danie Coetzee(Bokrampie),Johan van Zyl(Steenbokkie)
Skoolmaats: Piet Potgieter,Theuns Scheepers,Japie Roos,Piet Voster, Wouter Powell,Ockert Tucker.
WiE van die Oud Lanties leef nog?



Comments: 1

Wat het geword van Willem van Straaten en Bennie Beukes?

Sat Dec 18, 2010 2:36 pm by Jacques Theron

Wat het geword van Willem van Straaten en Bennie Beukes? 1981

Comments: 1

1991 Matrieks

Mon Jan 31, 2011 9:03 pm by Sollie Henning

Enige persoon wat kontak het met iemand van die 1991 matriek groep laat weet vir Sollie Henning by henningsj1@gmail.com Dit sal waardeer word.

Comments: 0

soek ou vriende

Sun Jan 30, 2011 1:17 am by rika de beer

Ek is opsoek na die vriende wat saam met my broer was, hy
was Petrus Botha hy was van 1970-1975 in die koshuis.Sel.
no. 0785209919

Comments: 0

Op soek na verlore friende

Wed Jan 05, 2011 1:00 pm by Pieter van Rensburg

Aan almal wat saam met my op skool was 1992/3 kom maak weer kontak Twisted Evil

Comments: 0

Wonder Waar is Almal

Mon Dec 27, 2010 11:30 pm by Sollie Henning

Was in Wagpos (en ou koshuis) gewees tussen 1987 en 1991. 2011 sal dit 20 jaar wees. Kan nie anders as om te wonder waar almal deesdae is nie.

Comments: 0

Mede leerlinge Hoer Landbouskool BRITS 1963 TOT 1967

Sat Oct 23, 2010 9:03 pm by Gert van der Merwe

Haai ouens, Gert van der Merwe hier, laat weet van julle wat saam met my op skool was in 1963 tot 1967 in koshuise "HIERBEGIN", "TUSSEN IN", en "AMPERBO"
Sal graag van julle wil hoor. E-pos is vandermerwegj@lantic.net
Laat weet asb van julle.
Dankie Gert. lol!

Comments: 1

Op soek na Nico Venter

Thu Sep 30, 2010 5:38 pm by Thomas Schoelles

Ek is op die soek na Nico Venter.
Hy het matriek gemaak in 1981, en hy was ook in die koshuis Uitkoms.Sy ouers het in Pretoria gewoon.

Comments: 1

OP SOEK NA OUDLEERLINGE VAN MATRIEK 1992

Fri Oct 22, 2010 9:20 am by morneminny

DAGSE ALMAL, MY NAAM IS MORNE MINNY,WAS IN MATRIEK DAAR IN 1992, EK IS OPSOEK NA LEDE WAT SAAM MY DAAI TYD DAAR WAS IN DIE LANDBOU RIGTING OM KONTAK TE MAAK MY EMAIL IS: minnym@vodamail.co.za, ASOOK OUD ONDERWYSERS VAN DAAI TYE TUSSEN 1988 TO 1992.
lol!
DANKIE
GROETE

Comments: 0

Log in

Who is online?
In total there is 1 user online :: 0 Registered, 0 Hidden and 1 Guest

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 5 on Sun Jan 16, 2011 9:02 pm
Statistics
We have 59 registered users
The newest registered user is HANNESM

Our users have posted a total of 28 messages in 23 subjects